Hoe om afrikaans te reduseer

afrika … Hoe …

Vir die grootste deel van mensdom het

Ons populasie stadig toegeneem totdat nuwe ontdekkings ons meer voedsel gebring het en ons saam mekaar gemaak woon het.

In net n eeu het die menslike

Bevolking met vier vermenigvuldig wat dus tot n roekelose siening van n stampvole wêreld gelei het.

Maar die bevolingsyfer het in die 1960's n hoogtepunt bereik. Sedertdien het die vrugbaarheidsyfer afgeneem namate lande industrialiseer en ontwikkel. Die wêreldbevolking word verwag om 11 miljard te bereik teen die einde van die eeu. Kom ons verwys na n spesifieke streek. Afrika suid van die Sahara. In 2019 was dit die tuiste van n miljard mense regoor 46 lande. Alhoewel die bevolking in die laaste paar eeue verlangsaam het, is dit steeds hoër as die res van die wêreld. Terwyl sommige voorspellings ongeveer 2.6 miljard mense verwag teen 2100, verwag ander 5 miljard teen 2100. Sodanige groei sou groot uitdaging vir ons samelewing wees.

Afrika suid van die Sahara is ook die armste streek in die wêreld. So, is Afrika suid van die Sahara gedoem? En waarom het bevolkingvoorspellings vir die einde van die eeu met 2.4 miljard verskil? Soos altyd is dit kompleks. Afrika suid van die Sahara is n saamgestelde idee, en in baie opsigte ook n onbehulpsame een. Botswana is net so ver weg van Sierra Leone as wat Ierland is van Kazakstan is. En hulle het omtrent net soveel gemeen. Maar sonder om n bietjie te veralgemeen sou hierdie video n uur lank gewees het. Hoofsaaklik oor die mate wat vrugbaarheid vir armoede belangrik is. Ons het ons beste probeer om ons navorsing en wat hul gesê het op te som maar dit met n knippie sout in te neem. en kyk na ons bronne toe ons dit in meer detail bespreek het.

Laat ons weer terug trek na die globale perspektief daarvan. n Paar dekades gelede was baie lande in Asië op 'n soortgelyke punt as Afrika suid van die Sahara vandag. Groot dele van die bevolking het in uiterste armoede geleef en geboortesyfers was hoog. Vat Bangladesj as n voorbeeld. In die 1960's het die gemiddelde vrou 7 kinders in haar leeftyd gehad. 25% van hierdie kinders het gesterf voor die ouderdom van 5 jaar en van dié wat oorleef het sou net 1 in 5 geleer het hoe om te lees en skryf. Lewensverwagting was ongeveer 45 jaar en die inkomste per capita was onder die laagste ter wêreld. So in die begin van die 1960's het Bangladesj n gesinsbeplanningsprogram begin gebaseer op 3 hoof pilare. 1. Onderwys het gehelp om vrouens se vooruitsigte te verander.

Vrouens met beter onderwys wil gewoonlik minder kinders hê en word ook eers moeders later in lewe. 2. Beter gesondheidssorg verminder kindermortaliteit wat dus lei tot ouers wat minder kinders begeer, omdat hulle van die kinders kon verwag het om te oorleef. 3. Veldwerkers het voorbehoedmiddels selfs na die verste gebiede gebring wat dus gelei het tot n voorbehoedmiddelgebruik van 8% in 1975 tot n voorbehoedmiddelgebruik van 76% in 2019.

Tesame het hierdie maatreëls die bevolkingsgroei aansienlik vertraag.

In 1960 het die gemiddelde Bangladesh vrou 7 kinders gehad. In 1995 was dit 4 en in 2019 het dit afgeneem tot 2 kinders per Bangladesh vrou. Dit het ook die land se demografie en ekonomie verander. Voorheen was baie kinders gebore maar was dood voordat hul bydra tot ons samelewing kon lewer.

Namate sterf minder kinders en minder word gebore, dinge verander. Kinders ontvang onderwys en word produktiewe volwassenes. Die regering kon sommige van hul hulpbronne verskuif van die verlaging van kindermortaliteit tot die bevordering van die ekonomie. Teen 2024 word daar verwag dat Bangladesh uit die kategorie van die minste ontwikkelde lande sal migreer en ontwikkel tot die status van n ontwikkelende land. Ander Asiatiese lande soos Suid-Korea, Indië, Thailand of die Filippyne het deur n soortgelyke proses gegaan dikwels selfs vinniger. Belegging in gesondheid en onderwys het tot laer geboortesyfers gelei, wat die samestelling van die bevolking verander het en regerings in staat gestel om die ekonomie te bevorder. Waarom het dieselfde ding nie oral in Afrika suid van die Sahara gebeur nie? Afrika as geheel het aansienlike vordering gemaak met die sterftes van kinders maar veral in Afrika suid van die Sahara, onderwys het stadiger verbeter in vergelyking met die res van die wêreld. En alhoewel die gebruik van voorbehoedmiddels in die geheel sedert 1990 verdubbel het die onvervulde behoefte aan moderne voorbehoeding by tieners is steeds ongeveer slegs 60%. Die rede hiervoor is noggals kompleks, en dit is noggals onmoontlik om n enkele antwoord hier te gee. Afrika is n groot streek met diverse kulture asook mense.

Maar daar is a paar hoof faktore. Baie lande suid van die Sahara het tot slegs 'n paar dekades gelede onder kolonisasie gely en het rowwe oorgangstydperke op die pad van onafhanklikheid gehad. Die jong nasies was dikwels etnies divers en het nie eenheid gehad nie. Sommige gebiede is herhaaldelik deur burgeroorloë of militêre konflikte getuister of was onder onstabiele regerings gely wat die uitbreiding van infrastruktuur en gesondheidsorg misluk en vermoeilik het. Dus het Afrika n erger beginpunt as Asië gehad. Buitelandse hulp en hoe dit toegepas was, veral tydens die koue oorlog is 'n omstrede saak. Maar hierdie onderwerp is te kompleks om op te som in n paar sinnetjies en dus sal ons hele nuwe video daarvan ontwerp in die toekoms. En laastens is daar kulturele aspekte wat die gesprek van gesinsplan misluk en vermoeilik in die konteks van Afrika. Kritici suggereer dat om vrugbaarheid te verminder is 'n indringing in kultuur en tradisie. Maar om geen gesprek oor n onderwerp te hê help nie om die probleem daaroor op te los nie.

Maar nie al hierdie dinge is van toepassing op elke land in die streek nie. Ons praat immers oor 46 lande waar party van misluk en ander floreer. Almal verskil en het hul unieke probleme. As die bevolkingsgroei teen die teenwoordige tempo voortduur kan Afrika suid van die Sahara se bevolking toeneem tot meer as 4 miljard mense teen 2100. So wat kan gedoen word om die probleem op te los? Verbasend, kan noggals veel gedoen word! Veral die beleggings en hulp wat die onderwysstelsels, gesinbeplanning en gesondheidssorg help bou het. Klein veranderinge kan verbasend 'n aansienlike impak hê. Bv. as vrouens beter onderwys ontvang en dan hul eerste kind te kry eers twee jaar later. Hierdie gapinkie tussen hierdie generasie en die volgende een. Sou lei tot 400 miljoen mense minder teen die jaar 2100 met 3.6 miljard in totaal.

As onderwys en gesinsbeplanning beskikbaar gestel sou word aan elke vrou in Afrika sou universele toegang tot voorbehoedmiddels dit n keuse gemaak het om kinders te kry. As gesinne kon kies hoeveel kinders hulle wil hê sou geboortevoorspellings met 30% geval het, tot 2.8 miljard mense. Dit is nie net n teorie nie. Daar is reeds voorbeelde wat rede vir hierdie hoop is. Ethiopië, die Afrika-land met die tweede grootste bevolking het baie progressie gemaak in n kort tydperk. Die verbetering van gesondheidsdienste lei tot n afname in kindermortaliteit. van 20% tot 7% sedert 1990. Tot op 30% van die jaarlikse begroting is in onderwys belê en die totale skole het oor twee dekades tot 25 keer toegeneem. So om op te som, daar is ernstige uitdagings wat voorlê. Maar hul is ver onoplosbaar te wees.